Argief van alle artikels
Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante
Outeur: KPR
Kategorie: Eksotiese plante
Eksotiese plante
Die Indiese Beukeboom Pongamia Pinnata
Die Indiese Beukeboom Pongamia pinnata (Ander name vir hierdie boom sluit ondermeer in: Honge-boom, Pongam-boom, Panigrahi) is ʼn bladwisselende boom wat sowat 15 tot 25 meter hoog groei, en behoort aan die familie Fabaceae. Hierdie boom het ʼn groot kroon met vele klein blommetjies in wit, pienk of pers en hoewel dit oorspronklik van Indië afkomstig is, groei dit ook wyd verspreid in Suid-Oos Asië.
Woensdag 3.6.2009 18:07 | Druk | Eksotiese plante
Meer oor die KPR

Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante