Argief van alle artikels
Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante
Outeur: KPR
Argief van die Maand: Augustus 2009 (3 texty)
Die Kalimantan Veselperske, Kasturi (Mangifera casturi)
Die Kalimantan veselperske (Mangifera casturi) wat plaaslik bekend is as Kasturi, is a tropiese vrugteboom wat sowat 10 tot 30m hoog groei en baie bekend is aan die klein gedeelte rondom Banjarmasin in Suidelike Bornië in Indonesië. Dit het egter uitgesterf in die natuur as gevolg van onwettige ontbossing. Dit word egter steeds dikwels verbou in die area omdat dit die heerlikste vrugte dra.
Woensdag 26.8.2009 08:13 | Druk | Eksotiese plante, Plante van Indonesië
Hoe om veselperskes van saad te verbou
Om die beste ontkiemingsresultate te verkry, behoort slegs vars-ge-oeste sade gebruik te word. Week die sade in water met ʼn temperatuur van rondom 20–25 °C vir sowat 2 tot 6 uur.
Woensdag 26.8.2009 08:10 | Druk | Eksotiese plante, Plante van Indonesië
Veselperskes van Indonesië
Daar is 34 veselperske-spesies (Mangifera) wat in hul natuurlike staat op die Borniese Eiland gevind kan word. Baie van hierdie spesies loop egter die gevaar om uit te sterf as gevolg van die reënwoude se ontbossing. Van hierdie veselperske-spesies soos die Kalimantan Veselperske (Mangifera casturi), het reeds in die natuur uitgesterf.
Dinsdag 25.8.2009 11:04 | Druk | Eksotiese plante, Plante van Indonesië
Meer oor die KPR

Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante