Argief van alle artikels
Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante
Outeur: KPR
Argief van die Maand: Mei 2010 (1 text)
Welwitschia (Welwitschia mirabilis) – die kweek van ʼn lewende fossiel

Die Welwitschia (Welwitschia mirabilis) is ʼn oerplant wat voorkom in ʼn klein area langs die kus-gebied van die Atlantiese Oseaan in Namibië en Suid-Angola. Die Welwitschia is in der waarheid ʼn boom, alhoewel dit nie met die eerste oogopslag so voorkom nie. Die hele plant bestaan uit een kort stam waaruit twee blare groei – hierdie blare lyk soos twee reuse linte met rafelagtige, droë punte. Die Welwitschia lyk soms soos ʼn groot hoop gemors!
Maandag 24.5.2010 17:37 | Druk | Eksotiese plante, Kweek-instruksies
Meer oor die KPR

Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante