Argief van alle artikels
Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante
Outeur: KPR
Kategorie: Keëldraende plante
Artikels rondom keëldraende plante
Die Khasi Denneboom (Pinus kesiya)
Die Khasi Denneboom (Pinus kesiya) is ʼn vinnig-groeiende spesie van Asië wat nie baie dikwels buite hierdie land gevind word nie. Bome groei tot sowat 30–35m hoog en die stamme mag tot soveel as ʼn meter in diameter groot word. Elke tak het drie stekels – elk van hulle 15 tot 20cm lank. Die vrugte van hierdie bome (dennebolle) is sowat 5–9cm lank en die sade sowat 1,5 to 2,5 cm lank.
Saterdag 16.5.2009 08:21 | Druk | Keëldraende plante
Meer oor die KPR
Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante