Argief van alle artikels
Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante
Outeur: KPR
Kategorie: Palms
Artikels rondom palms
Rypbestande palm, die Rhapidophyllum hystrix (Die Naaldpalm)
Die Rhapidophyllum hystrix is een van die mees rypbetande palmspesies. Daar is slegs een spesie in die klas Rhapidophyllum. Die natuurlike habitat van hierdie palm is die nat gebiede van die Suid-Oostelike deel van die VSA. Aangesien hierdie plant se rypbestandheid so laag as – 20 °C is, is dit ʼn baie gewilde tuinplant dwarsoor die hele wêreld, veral in Europa.
Palm Parajubaea torallyi (Palma Chico, Boliviaanse Bergklapper)
Parajubaea torallyi is ʼn aantreklike geharde palm van Suid-Amerika. Dit word egter min deur tuiniers buite sy natuurlike habitat in Bolivië gekweek as gevolg van sy groot sade (wat verskepingskoste uiters duur maak).
Vrydag 15.5.2009 10:49 | Druk | Palms, Kweek-instruksies
Meer oor die KPR
Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.
Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante